Description
Gelukkige vadersdag van papa se klein drol
Op soek na ’n geskenk wat grappig én uniek is? Hierdie mok sê alles op ’n lekker stout manier — perfek vir die pa wat hou van lag en liefde in een slukkie koffie.
Met helder Afrikaanse teks en ’n oulike emoji ontwerp, is hierdie mok die ideale geskenk van ’n klein boefie wat weet hoe spesiaal haar of sy pa is.
Produk Kenmerke:
-
11oz of 15oz keramiek mok
-
Skottelgoedwasser- en mikrogolf-veilig
-
Professioneel gedruk met helder kleure
-
Ideaal vir Vadersdag of as grappige geskenk
-
’n Houvas vir elke “superpa”
Laat Papa elke oggend glimlag — al’s dit net oor hoe stout jy is.
Local is lekker and so are our mugs





Reviews
There are no reviews yet.